SHIPPING TO SOUTH AFRICA ONLY - Order over R1000 ship for FREE

Christine Capendale Maaltye

R 350.00 ZAR

CC MAALTYE
Quantity
- +
Christine Capendale Cook Books
Om elke dag lekker en gesonde maaltye vir jou gesin te berei, is hoop op almal se “moet doen maar het nie tyd lysie”.  As dit vi rjou bekend klink dan is Christine Capendale se kookboek Maaltye die beste gesellin in jou kombuis van nou af. Die kookboek het slim idees vir daaglikse middag en aandetes, sowel as onthaal treffers en uithangmaaltye.
Die geregte is so maklik om te maak en sal jou defnitief nie ure in die kombuis laat swoeg nie.
Herondek die kuns van kook met vars, modene idees vir huiskom wat jou met nuwe oe na die koskas sal laat kyk.
Die boek bevat idees oor:
  1. Maaltydbeplanning
  2. Staatmakers – voorafbereide kosse vir die yskas, en vrieskas
  3. Eenskottelmaatlye – hier gaan skottelgoed jou nie mal maak nie. Opsny bord, mes, pot en roer lepel/
  4. Slaaimaaltye
  5. Sopmaaltye
  6. Bykosse
  7. Kortpadmaaltye
  8. Vegetariese Maaltye
  9. Trooskos
  10. Maaltye vir onthaal
Kyk om nou te skree “KOS IS OP DIE TAFEL!” met die kook boek aan jou sy – gaan jou die gunsteling persoon in die huis maak.
In ons huis as die manne begin smul – dan kan ek net se – weet julle wie se resep eet julle vandag – dan kom dit heelhartig “moet ‘n Christine wees” …. Heidi (mal oor Christine se resepte) - Ek het al letterlik elke resep in hierdie boek gemaak - sooo maklik en geurig verby!