Shipping to South Africa only - standard free shipping on orders over R1000

Buffelsfontein Toon tot Kroon Stort Seep

R 80.00 ZAR

BFB013
Quantity
- +

TOON TOT KROON STORT SEEP

400ml

My oupa het altyd na die kinders gebad het gevra: “Het jy onthou om tussen jou polle te was?” Hierdie is steeds baie goeie raad.
Buffelsfontein Toon tot Kroon Stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou sole silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.
So bederf jouself, jou rowwe bliksem…
en onthou om tussen jou polle te was.

Join our email list

Welcome