Buffelsfontein Ou Suur Pierre
BAARD-OLIE / BEARD OIL
100ml
Avokado, lemmetjie en suurlemoen. Vars aroma’s en propvol vitamiene en minerale vir ’n gesonde baard en vel.
Avokado-olie, suurlemoen, lemmetjie, isopropielpalmitaat, vloeibare paraffien.