SHIPPING TO SOUTH AFRICA ONLY - Order over R1000 ship for FREE

Buffelsfontein Lager Keps

R 295.00 ZAR

BFB018
Quantity
- +

LAGER KEPS

One Size 

Daar was ‘n tyd toe kinders begin jag het voor hulle tande gesny het.  Hulle het tuinslangwater gedrink en trapfiets gery sonder valhelms.
As hulle baie soet was het hulle slukkies gekry van hulle pa se bier.  Buffelsfontein Lager proe soos daai slukkie – maar jy mag die hele bottel drink.
Jy verdien dit – want elke uur is bieruur.

 

Grys, groen en wit