SOUTH AFRICAN business - shipping to RSA only - orders over R1000 free

Buffelsfontein Baardsjampoe

R 146.25 ZAR R 195.00 ZAR

BFB008
Quantity
- +

BAARDSJAMPOE / BEARD SHAMPOO

200ml

Eet jy plankton? Is jy ’n Baleen Walvis? Indien nie, kan jy nou jou bekfilter reinig met ons besonderse, sulfaat vrye baardsjampoe. Die astertjies sal in ’n beswyming raak oor die reuk en jy sal sonder ophou score.

Of dalk nie.

Alles hang van jou af.

As jy lelik is behoort hierdie te help.

Miskien.

Join our email list

Welcome